'n Reus in toerisme groet
'n Man wat vir drie dekades diep spore in Namibië se toerisme en gasvryheidsbedryf getrap het, het op 28 Februarie die tuig neergelê.
Estelle de Bruyn - Om ná 30 jaar weg te stap van 'n mens se drome, is nie maklik nie. Dit is presies wat die man wat vir jare sinoniem met Safari Hotels was, mnr. Johnnie Hamman,
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie