’n Nuwe digitale omwenteling
Die tegnologie raak ál dieper betrokke in ingedompelde rekenaarstelsels in die vorm van Virtuele Realiteit en Aangevulde Realiteit. Baie beleggers bly lugtig vir dié neiging, maar inkomstesyfers wys dit is tyd om aandag te gee daaraan.
Mariam Isa - Namate die tegnologie ál dieper inbeweeg op ’n terrein wat eens tot wetenskapsfiksie beperk was, voorspel talle deskundiges dat die volgende groot digitale omwentel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie