‘Nóú moet SA plan maak of ekonomie rafel uit’

’n Ekonoom van die Noordwes-Universiteit sê Moody’s se besluit om sy vooruitsig na negatief te verander, was glad nie ’n verrassing nie.
Elvira Wood en Hanlie Stadler – As die regering nie wil hê dat Suid-Afrika se ekonomie “uitrafel nie”, moet hy sy huis nou dringend in orde kry.So waarsku Sipho Pityana, uit
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer