’n Legende se arendsblik op die wêreld

Yandi Du Plessis
“Rara Avis” is ’n Latynse term vir “skaars voël”. Dit verwys ook na ’n ongewone of uitsonderlike mens of voorwerp. Paul van Schalkwyk was beide. Wyle Paul van Schalkw ...