'n Groot hart vir wesies

’n Vrou wat self niks het nie, het dit haar werk gemaak om meer as 70 kinders in haar gemeenskap te help. Sy kook elke weeksdag vir hulle ’n bord kos, dít nadat sy deur ’n Bybelvers geïnspireer is.
Gerine Hoff
Me. Susanna Kruger, inwoner van Keetmanshoop“Daar is 72 kinders wat gereeld hier kom. Die jongste is drie jaar oud en die oudste is 14. Ek ken elkeen by die naam en wat hulle lew
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer