’n Fees van teater

Die ATKV-Tienertoneelkompetisie het ten doel om ‘n liefde vir toneelskepping in Afrikaans, toneelspeel en teaterkyk onder hoërskoolleerlinge te bevorder.
Lloyd Zandberg
Lloyd Zandberg - Die bekende Brasiliaanse dramaturg, regisseur en filantroop Augusto Boal het lank, lank terug op ‘n skewe podium, sonder ‘n mikrofoon, voor hordes mense gesê:
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer