Mynkleims sluk Okongava in

Die grondminister sê die plaas is nooit aan die Tsoaxudaman- tradisionele owerheid oorhandig nie.
Catherine Sasman
Catherine Sasman Die oorblywende 15 160 ha van deel A van die plaas Okongava no 72 in die Erongostreek word deur mynmaatskappye beset.Mnr. Utoni Nujoma, minister van grondhervormin
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer