Mynbou-ekspo kom
Mynbou-ekspo kom

Mynbou-ekspo kom

Die sektor maak reg om sy groot bydrae tot Namibiese ontwikkeling ten toon te stel.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die Namibiese kamer van mynbou het op 15 Februarie amptelik die 2017 nasionale Mynbou-ekspo aangekondig.

Volgens die kamer se hoof uitvoerende beampte, mnr. Veston Malango, sal dit op 26 en 27 April by Windhoek se skougronde plaasvind.

Na verwagting sal 90 uitstallers aan die skou deelneem, en sal daar tot 120 stalletjies wees.

Vanjaar se tema is 'Pluk die vrugte van mynbou-belegging in Namibië'.

Malango sê die vasteland is byna 'jaloers' op Namibië se mynbousektor omdat dit die enigste een is wat die afgelope vier jaar nog groei ten spyte van 'n moeilike wêreldekonomie.

Namibië spog tans met drie nuwe produserende myne. Dit sluit die B2Gold Otjikoto-goudmyn in wat tans amper dubbel die hoeveelheid lewer as wat die bestaande Navachab-myn kan verskaf.

Sedert die Otjikoto-goudmyn in 2015 begin produseer het, lewer die myn nou amper drie maal soveel goud (6 000kg) op as die 2 200kg wat in die eerste produksiejaar verskaf is.

Volgens Malango lewer mynbou van die grootste bydraes tot die land se ekonomie met 'n BBP van 12,5% vir 2015. Mynbou het tot die helfte van die land se buitelandse valuta verdien in dieselfde jaar.

In 2014 het mynbou sowat N$5 miljard in belasting, dividende en tantieme aan die regering oorbetaal en in 2015 was dit N$5,056 miljard.

Laas jaar se bedrag moet nog bevestig word, maar Malango glo dit sal meer as tevore wees.

Goeie nuus vir dié sektor is dat kommoditeitpryse na verwagting vir die res van die jaar sal styg, sê hy.

“Ons dink die ergste insinking van kommoditeite is verby,” het hy gesê.

Laas jaar het mynbou in Namibië swaargekry weens internasionale kommoditeitpryse wat skerp gedaal het.

Malango glo egter die siklus het gedraai en hy is optimisties dat onlangse tekens die begin van 'n voorspoedige supersiklus kan aandui.

Een van dié jaar se grootste aantrekkings by die ekspo sal die diamantmynsektor wees.

Nie net Namdeb en Debmarine nie, maar ook diamantslypers soos NDTC, en juweliers soos Adrian en Meyer, sal vanjaar deelneem, sê Malango.

Nog nuwe deelnemers sal lede van die land se kragverskaffingsektor wees, wat op uitnodiging van minister Obeth Kandjoze teenwoordig sal wees.

Indien alle kragverskaffers positief reageer kan die ekspo se naam selfs in die toekoms verander na die Mynbou- en Energie-ekspo.

'n Konferensie sal saam met die ekspo gehou word.

Dit sal interessante onderwerpe soos uraanpryse, watergebruik, veiligheid, geslagsverskeidenheid in mynbou en mynbou se bydra tot die president se Harambee-welsynsplan dek.

Mynbou verskaf tans tot 9 000 permanente werksgeleenthede in Namibië, waarvan tot 95% aan ­Namibiërs gegee is.

As kontrakteurs ingesluit word, staan dié syfer op 19 000 werks­geleenthede.

Indien elk van dié werkers sewe afhanklikes het, beteken dit dat tot 100 000 Namibiërs finansieel deur die mynbousektor ondersteun word.

Kommentaar

Republikein 2024-11-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Chelsea 1 vs 1 Arsenal | Tottenham Hotspur 1 vs 2 Ipswich Town | Nottingham Forest 1 vs 3 Newcastle | Manchester United 3 vs 0 Leicester City | Liverpool 2 vs 0 Aston Villa | Brighton 2 vs 1 Manchester City | Wolves 2 vs 0 Southampton | West Ham 0 vs 0 Everton | Crystal Palace 0 vs 2 Fulham | Brentford 3 vs 2 Bournemouth Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 20° | 25° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 20° | 31° Tsumeb: 21° | 30° Otjiwarongo: 18° | 30° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 31° Henties Bay: 12° | 19° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:05, High tide: 10:43, Low Tide: 17:11, High tide: 23:27 Swakopmund: 14° | 15° Wind speed: 37km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:03, High tide: 10:41, Low Tide: 17:09, High tide: 23:25 Walvis Bay: 12° | 21° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:03, High tide: 10:40, Low Tide: 17:09, High tide: 23:24 Rehoboth: 14° | 30° Mariental: 13° | 30° Keetmanshoop: 10° | 28° Aranos: 14° | 31° Lüderitz: 14° | 24° Ariamsvlei: 11° | 29° Oranjemund: 15° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 22° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 17° | 21° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 24° Durban: 18° | 20° Johannesburg: 15° | 20° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 21° | 33° Currency: GBP to NAD 22.67 | EUR to NAD 18.84 | CNY to NAD 2.45 | USD to NAD 17.58 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.25 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.06 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 133.12 | USD to AOA 909.05 | USD to BWP 13.4 | USD to EGP 49.25 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1664.84 | USD to ZAR 17.59 | USD to ZMW 27.2 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1851.79 Down -1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14663.22 Up +1.21% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31267.47 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 684.46/OZ DOWN -0.0083 | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.027 | Zinc US$ 3 003.50/T UP 0.17% | Brent Crude Oil US$ 74.29/BBP DOWN -0.0215 | Platinum US$ 969.80/OZ DOWN -0.0274 Sport results: Premier League: Chelsea 1 vs 1 Arsenal | Tottenham Hotspur 1 vs 2 Ipswich Town | Nottingham Forest 1 vs 3 Newcastle | Manchester United 3 vs 0 Leicester City | Liverpool 2 vs 0 Aston Villa | Brighton 2 vs 1 Manchester City | Wolves 2 vs 0 Southampton | West Ham 0 vs 0 Everton | Crystal Palace 0 vs 2 Fulham | Brentford 3 vs 2 Bournemouth Weather: Katima Mulilo: 21° | 34° Rundu: 20° | 25° Eenhana: 19° | 29° Oshakati: 22° | 30° Ruacana: 20° | 31° Tsumeb: 21° | 30° Otjiwarongo: 18° | 30° Omaruru: 16° | 31° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 31° Henties Bay: 12° | 19° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:05, High tide: 10:43, Low Tide: 17:11, High tide: 23:27 Swakopmund: 14° | 15° Wind speed: 37km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:03, High tide: 10:41, Low Tide: 17:09, High tide: 23:25 Walvis Bay: 12° | 21° Wind speed: 39km/h, Wind direction: SW, Low tide: 04:03, High tide: 10:40, Low Tide: 17:09, High tide: 23:24 Rehoboth: 14° | 30° Mariental: 13° | 30° Keetmanshoop: 10° | 28° Aranos: 14° | 31° Lüderitz: 14° | 24° Ariamsvlei: 11° | 29° Oranjemund: 15° | 20° Luanda: 25° | 26° Gaborone: 18° | 22° Lubumbashi: 16° | 32° Mbabane: 17° | 21° Maseru: 12° | 26° Antananarivo: 15° | 32° Lilongwe: 23° | 34° Maputo: 21° | 29° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 15° | 24° Durban: 18° | 20° Johannesburg: 15° | 20° Dar es Salaam: 25° | 31° Lusaka: 22° | 34° Harare: 21° | 33° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 22.67 | EUR to NAD 18.84 | CNY to NAD 2.45 | USD to NAD 17.58 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.25 | EGP to NAD 0.35 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.64 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.06 | RUB to NAD 0.18 | INR to NAD 0.21 | USD to DZD 133.12 | USD to AOA 909.05 | USD to BWP 13.4 | USD to EGP 49.25 | USD to KES 129.2 | USD to NGN 1664.84 | USD to ZAR 17.59 | USD to ZMW 27.2 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index Same 0 | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1851.79 Down -1.41% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 14663.22 Up +1.21% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 31267.47 Up +0.72% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 684.46/OZ DOWN -0.0083 | Copper US$ 4.30/lb DOWN -0.027 | Zinc US$ 3 003.50/T UP 0.17% | Brent Crude Oil US$ 74.29/BBP DOWN -0.0215 | Platinum US$ 969.80/OZ DOWN -0.0274