Mynbou besluit vandag
Mynbou besluit vandag

Mynbou besluit vandag

Augetto Graig
Die Namibiese Kamer van Mynbou (CoM) se uitvoerende hoof, mnr. Veston Malango, sê die organisasie se bestuur sal vandag vergader en besluit oor die sektor se gesamentlike reaksie op die Covid-19-uitbreking in Namibië. Hy sê hulle sal die beplande jaarlikse mynbou-ekspo heroorweeg, wat vir 20 tot 23 April geskeduleer is. Die kamer sal homself na verwagting oor die uitstel of afstel van dié belangrike byeenkoms uitspreek. Dit ná pres. Hage Geingob Saterdag aangekondig het alle groot byeenkomste sal vir die volgende 30 dae landswyd afgestel word.

Kommentaar

Republikein 2024-05-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 13° | 33° Rundu: 13° | 33° Eenhana: 14° | 34° Oshakati: 16° | 33° Ruacana: 17° | 34° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 15° | 31° Omaruru: 18° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 16° | 30° Henties Bay: 14° | 20° Wind speed: 24km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:44, High tide: 04:42, Low Tide: 22:59, High tide: 17:11 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 31km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:42, High tide: 04:40, Low Tide: 22:57, High tide: 17:09 Walvis Bay: 16° | 23° Wind speed: 36km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:42, High tide: 04:39, Low Tide: 22:57, High tide: 17:08 Rehoboth: 16° | 29° Mariental: 18° | 30° Keetmanshoop: 13° | 29° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 13° | 27° Ariamsvlei: 10° | 25° Oranjemund: 13° | 20° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 14° | 30° Mbabane: 16° | 25° Maseru: 11° | 25° Antananarivo: 13° | 23° Lilongwe: 16° | 28° Maputo: 18° | 29° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 13° | 17° Durban: 19° | 24° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 30° Harare: 14° | 28° #N/A #N/A