MY (Reën)beker loop oor!
Lea le Roux van die plaas De Hoop buite Outjo is saam met haar pa, ma en oupa, mnr. Frank le Roux, baie dankbaar vir die goeie reën wat die plaas tot dusver ontvang het. Al die veld is groen en vrolik. Foto Naomi le Roux


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie