Mutorwa doen aansoek vir onbepaalde verlof
'n Aansoek om verlof vir 'n onbepaalde tyd vir die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, is vandag by die parlement ingedien. Mutorwa word as een van die land se mees hardwerkende ministers beskou. Hy is reeds vir maande weens gesondheidsredes nie op kantoor nie.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie