Munisipale werkers betoog oor kontrakte
Munisipale skoonmakers van Windhoek werk op vastetermynkontrakte, maar het met die hulp van Napwu ’n klagskrif opgestel met die hoop op verandering.
Kristien Kruger – Sowat 600 skoonmakers het gister tydens middagete na die Windhoek munisipale hoofkantore opgeruk om ‘n klagskrif aan die burgemeester, me. Fransina Kahungu, t
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie