Muise dalk waarom grasvreters hier oorleef
'n Wetenskaplike het vyf maande lank in die woestyn gekampeer om 'n muis te bestudeer wat nêrens anders in die wêreld voorkom nie.
Elvira Hattingh Was dit nie vir die aktiwiteite van 'n piepklein muis in die Namibwoestyn nie, sou groot grasvreters soos sebras en gemsbokke waarskynlik nie hier kon oorleef nie.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie