Mugabe sit hom teë
Onderhandelinge agter toe deure was gister aan die orde van die dag in 'n poging om pres. Robert Mugabe van Zimbabwe te oortuig om die tuig neer te lê.
Estelle de Bruyn - Leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SADC) het gister 'n noodvergadering in Botswana se hoofstad, Gaborone, gehou om die politieke krisi
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie