Mugabe sit hom teë

Onderhandelinge agter toe deure was gister aan die orde van die dag in 'n poging om pres. Robert Mugabe van Zimbabwe te oortuig om die tuig neer te lê.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn - Leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeen­skap (SADC) het gister 'n nood­vergadering in Botswana se hoofstad, Gaborone, gehou om die politieke krisi
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer