MTC en regering gaan saamwerk om inentings teen Covid hupstoot te gee
            
                                                            'n Inisiatief tussen die regering en die mobiele telekommunikasiemaatskappy MTC, “Namibia VaxUP081 Incentive", gaan inwoners vergoed wat hul eerste dosis entstof teen Covid-19 ontvang. Volgens die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, is dit in lyn met die Wêreld Gesondheidsvergadering se riglyne vir digitalisering gesondheid, sowel as tegnologiese oplossings vir gesondheid.
                                    
            
        

 
                 
                        
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie