MTC-aandele nou te koop
MTC-aandele nou te koop

MTC-aandele nou te koop

Jo-Mare Duddy Booysen
Jo-Maré Duddy – Mobile Telecommunication Ltd (MTC) se aanvanklike openbare aanbod (IPO) het vanoggend geopen.
Altesaam 367,5 miljoen gewone aandele is teen N$8,50 stuk beskikbaar, luidens die prospektus. Sodoende beoog MTC om bykans N$3,124 miljard in te samel.
Die IPO sluit op 1 November en MTC sal na verwagting op 19 November 2021 op die Plaaslike Indeks van die Namibiese aandelebeurs (NSX) noteer.

Kommentaar

Republikein 2025-12-21

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer