Msika nuwe PS van landbou-ministerie
Nadat die posisie van permanente-sekretaris in die ministerie van landbou, water en bosbou vir 18 maande vakant was, is mnr. Percy Msika vandeesweek formeel deur minister John Mutorwa verwelkom.
Die man wat voortaan die leisels as permanente sekretaris van landbou, water en bosbou sal neem, mnr. Percy Msika, is geen onbekende in landbougeledere nie.Volgens die minister van
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie