Môre lei alle paaie na die #Festival!
Vind meer uit oor moontlike beroepe in onder meer toerisme, grafiese ontwerp, die ouditbedryf, die regswêreld, beeldbestuur, versekering, die drukkersbedryf en die onderwys.
Môreoggend van 10:00 af sal die eerste aanbiedinge en praatjies by die SKW-sportgronde gehou word as deel van die #Festival, 'n loopbaanekspo. Nóg aanbiedinge sal Vrydag en Sat
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie