Mu00e9u00e9r toeriste in Namibiu00eb
Mu00e9u00e9r toeriste in Namibiu00eb

Méér toeriste in Namibië

Francoise Steynberg
Toerisme in Namibië is gesond met buitelandse aankomste wat vanaf 2014 tot 2015 met 3% gestyg het en toeristesyfers wat in dieselfde tydperk met 5,1% gegroei het.
Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, het vandag die Toeristestatistiekeverslag vir 2015 bekend gestel met 'n nuwe rekord van sowat 1,5 miljoen buitelandse aankomste in 2015. Hiervan was sowat 1,4 miljoen buitelandse toeriste.

Kommentaar

Republikein 2026-07-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer