Motorbom ontplof in Mogadisjoe
Somaliese soldate kyk na verwoeste huise ná 'n motorbomontploffing gister in Mogadisjoe, Somalië. Drie deskundiges wat probeer het om die plofstof in die motor onskadelik te stel, is in die ontploffing dood. Foto Nampa/AP
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie