Mostert-verhoor: Nog beskuldigdes gevoeg

Die staat beskuldig die oudlanddros van ’n lang lys oortredings, insluitend bedrog en afpersing.
Augetto Graig
Augetto Graig – Altesame 29 klagte is uitgelees toe die oudlanddros mnr. Walter (Rooies) Mostert vir die eerste keer Maandag in die Windhoek landdroshof verskyn het. Die 61-jarig
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer