Mosseloeste by Walvisbaai weens vergiftiging gestop
Die ministerie van visserye en mariene hulpbronne het bekend gemaak dat die Walvisbaai-produksiegebied vir die oes van mossels gesluit is weens diaretiese skulpvisvergiftiging (DSP).
Dit volg nadat mossel tydens ‘n onlangse amptelike monstertoets bo die aanvaarbare vlakke vir dié toksiene getoets het.
Geen mossels mag tot verdere kennisgewing in die gebied geoes word nie.
Dit volg nadat mossel tydens ‘n onlangse amptelike monstertoets bo die aanvaarbare vlakke vir dié toksiene getoets het.
Geen mossels mag tot verdere kennisgewing in die gebied geoes word nie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie