Mosie om verkoop van huise te halt
'n PDM-raadslid op Walvisbaai het voorgestel die verkoop van die huise wat tans leeg staan, word tydelik gestaak totdat die regte strukture in plek is om die proses te vergemaklik.
Leandrea Louw op Walvisbaai – Die Popular Democratic Movement (PDM) se raadslid wat op die munisipale raad van Walvisbaai dien, mnr. Richard Hoaeb, het 'n mosie ingedien rakende
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie