Moordbeskuldigde (14) weg vir waarneming

'n Rehoboth-tiener staan tereg op aanklagte van verkragting, moord, lykskending en brandstigting.
Denver Kisting
Denver Kisting – Die tiener (14) wat glo September vir me. Sarah Jagger (57) buite Rehoboth glo verkrag en vermoor het, is dié week vir psigiatriese evaluering gestuur.Hy het Ma
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer