Moord, selfdood ruk Rehoboth
Verskeie voorvalle van huishoudelike geweld en poging tot moord het die land die afgelope week geteister.
’n Man het Vrydagaand op Rehoboth sy eksmeisie en ma van sy twee kinders glo noodlottig met ’n mes gewond en sy eie lewe daarná geneem. Volgens die Namibiese polisie se weekli
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie