Moord, selfdood ruk Doradopark
Denver Kisting – ’n 48-jarige man het na bewering Sondagaand sy meisie (27) in Doradopark in Windhoek doodgeskiet en toe homself om die lewe gebring.
Luidens ’n verslag van die stadspolisie het dié tragedie omstreeks 21:18 in Craterstraat plaasgevind.
Albei is op die toneel deur die nooddienste dood verklaar.
Republikein verneem die paartjie was sewe jaar romanties betrokke, maar het geen kinders saam gehad nie.
Lees Woensdag die volledige berig in die gedrukte uitgawe.
Onderskrif: Mense drom gisteraand op die misdaadtoneel saam. FOTO VERSKAF

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie