Moontlikheid vir ‘te veel water’ in reënseisoen
Alhoewel ’n bolugstelsel vandeesweek meestal net vir Botswana en Suid-Afrika reën kan bring, meen ’n kenner dat Oktober en November gunstige maande behoort te wees.
Elvira Hattingh - Die bolugstelsel of ’n geslotelaag, wat vandeesweek sterk reën na die suidoostelike Botswana, asook die noordoostelike dele van Suid-Afrika kan bring, sal na v
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie