Mooiste mooi
Die foto is by Mirabib in die Namib-Naukluft Nasionale Park geneem. Colette Nell het die foto geneem en sy sê: “Wanneer jy ’n naweek saam met vriende gaan kamp en ontspan.”


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie