Mooi so, Swakop

Dani Booysen
SABINE SKRYF:

Die verwaarlosing van die begraafplase reg oor die land was baie in die nuus die afgelope 2 weke. Hiermee stuur ek graag vir u foto’s van die begraafplaas op Swakopmund.

Ons almal weet dat hy altyd baie netjies is, maar sowat ‘n maand gelede het die munisipaliteit selfs die ingang mooi gemaak. Ek dink dat Swakopmund se munisipaliteit hiervoor groot lof kan ontvang, vir al hulle moeite.

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer