Moody’s: Te vroeg om oor SA te besluit

Daar gaan na die besonderhede van die nasionale begroting gekyk word om te sien of die regering besteding in toom hou en sy inkomste aanvul.
Die internasionale kredietgraderingsagentskap Moody’s sê sy onlangse besluit oor Suid-Afrika se kredietgradering is nog “vars” en dit is nog “te vroeg” om te oordeel of
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer