Moody’s skets donker prentjie van SA
Die besluit om gratis hoër onderrig in Suid-Afrika uit te brei, word in ’n nuwe verslag deur Moody’s uitgelig as een van die gevaarligte vir die staat se geldsake in 2018.
Die kredietgradeerder, Moody's Investors Service, – wat Suid-Afrika se gradering in November op hersiening geneem het en teen einde Februarie sy beslissing moet lewer – beskry
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie