Moody’s maan oor swak sakevertroue
Die internasionale kredietgraderingsagentskap Moody’s sê dit voorspel niks goed vir Suid-Afrika se kredietgradering dat sakevertroue op die laagste vlak sedert 2009 is nie.
Moody’s het Maandagoggend ’n navorsingsnota oor die lae vlakke van sakevertroue in Suid-Afrika uitgereik. Rand Merchant Bank (RMB) en die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BEO) se
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie