Moedeloos oor huise nie vorder

Ronelle Rademeyer
So staan Hentiesbaai se Build Together se huise stil. Ons sit in huurhuise van 2010 af en is op 'n waglys. Henties-munisipaliteit, gee vir ons die halwe huise of erwe asb, laat ons kan onse huise self bou. Hoekom kry ander erwe en huise. Vir wie moet ons stem?

Kommentaar

Republikein 2025-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer