Möller-saak: Regter roskam beskuldigde
Geregtigheid vir die bekende Walvisbaaise skipper, mnr. Hans-Jörg Möller, sal nog langer moet wag ná die verhoor gister weer eens uitgestel is.
Elvira Hattingh
Die verhoor waarin vyf mans op onder meer klagte
van moord en poging tot moord op Walvisbaai se Möller-gesin tereg staan, is tot
eerskomende Dinsdag uitgestel.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie