Möller-moordsaak tot Junie uitgestel
Een van die beskuldigdes in 'n moordverhoor op Walvisbaai het nie 'n identiteitsdokument nie en kon daarom nog nie om regshulp aansoek doen nie.
Otis Finck - Die afwesigheid van regsverteenwoordiging vir drie van die vyf mans wat in verband met die moord op mnr. Hans Möller in hegtenis geneem is, kortwiek die voortsetting
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie