MIV/vigs indirek grootste oorsaak van vrouesterftes

Die algehele gesondheid van swanger vroue het ‘n invloed op die algemene sterftesyfer van kinders onder vyf jaar.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Namibië is een van die lande met die hoogste voorkoms van MIV in die wêreld met 19% van swanger vroue in die land tussen die ouderdomme van 15 en 49 jaar
...

Kommentaar

Republikein 2025-11-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer