MIV/vigs: 4 uit 5 ken hul status
MIV/vigs: 4 uit 5 ken hul status

MIV/vigs: 4 uit 5 ken hul status

Vigsverwante sterftes in suidelike Afrika het van 2010 tot 2018 met 44% gedaal.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht – Beduidende vooruitgang is in oostelike en suidelike Afrika op die gebied van die uitwissing van MIV/vigs gemaak.

Dié streke is die tuiste van 54% van die wêreld se inwoners wat met MIV leef.

Vigsverwante sterftes in die streek het van 2010 tot 2018 met 44% gedaal, terwyl die jaarlikse nuwe MIV-infekterings in dieselfde tydperk met 28% verminder het.

In teenstelling hiermee sê die jongste wêreldverslag van die Verenigde Nasies (VN) se Gesamentlike MIV/vigs-program (Unaids) het vigsverwante sterftes in Oos-Europa, Sentraal-Asië, die Midde-Ooste en Noord-Afrika in agt jaar met 9% gestyg.

Die jaarlikse aantal MIV-infekterings het ook in drie streke, nl. Oos-Europa en Sentraal-Asië, die Midde-Ooste en Noord-Afrika, en Latyns-Amerika respektiewelik met 29%, 10% en 7% gestyg.

Beleggings van lae- en middelinkomstelande in die bekamping van MIV/vigs het binne ‘n jaar met US$900 miljoen afgeneem.

Diskriminasie teen mense wat met MIV leef, is steeds ‘n algemene verskynsel in baie lande en word deur onregverdige wetgewing, aggressiewe wetstoepassing, geweld en teistering gekenmerk.

Gay mans en ander mans wat seks het met mans is verantwoordelik vir ‘n beraamde 17% van nuwe MIV-infekterings wêreldwyd, ingesluit meer as die helfte van nuwe infekterings in westelike en sentrale Europa en Noord-Amerika, 40% in Latyns-Amerika en 30% in Asië.

Binneaarse dwelmmisbruik is verantwoordelik vir 12% van wêreldwye infekterings, terwyl sekswerkers vir 6% van nuwe infekterings verantwoordelik is.

Volgens die Unaids-verslag het byna vier uit elke vyf mense wat met MIV saamleef hul status geken, het byna twee derdes antiretrovirale behandeling ontvang en was meer as die helfte se virale ladings onderdruk.

‘n Beraamde 23,3 miljoen van die 37,9 miljoen wat wêreldwyd met die siekte leef, het behandeling ontvang.

Dit is meer as drie keer as in 2010.

Die voorkoms van vigsverwante siektes het ook van 1,7 miljoen in 2004 tot 770 000 verlede jaar afgeneem.

Om die mylpaal van minder as 500 000 vigsverwante sterftes teen 2020 te behaal, word verdere afnames van sowat 135 000 per jaar vereis.

Volgens die verslag is sowat 160 000 kinders (0 tot 14 jaar) in die wêreld in 2018 met die virus geïnfekteer in vergelyking met die 280 000 in 2010 – ‘n afname van 41%.

Volgens die verslag het die uitbreiding en verbetering van dienste gemik op MIV en tuberkulose ook die aantal TB-verwante sterftes verminder onder mense wat MIV-positief is.

‘n Kombinasiebenadering van MIV-voorkoming het tot ‘n sterk afname in MIV-infeksies gelei.

Die gebruik van kondome in die grootste gedeelte van Afrika suid van die Sahara het die afgelope dekade toegeneem en lande is al hoe meer ontvanklik vir die gebruik van voorbehoeding voor blootstelling (PrEP) as ‘n bykomende manier om MIV te voorkom.

Meer as 300 000 mense wêreldwyd het PrEP ten minste een keer in 2018 gebruik – ‘n beduidende toename teenoor in 2017.

Vrywillige manlike besnydenis kry ook toenemend voorkeur en sowat 11 miljoen besnydenisse is sedert die aanvang van 2016 in 15 sleutellande uitgevoer.

Die verslag sê die voorsiening van ‘n omvattende dienste aan mense met die grootste behoeftes gebeur nie na behore nie.

Baie lande en streke is nie op koers om doelwitte te bereik soos vervat in die Verenigde Nasies (UN) se politieke verklaring om vigs te beëindig nie.

In 27 lande in die streek suid van die Sahara is kondoomgebruik onder hoërisikogroepe net 58,6% – ver van die wêrelddoelwit van 90% teen 2020.

In die ses lande met die hoogste voorkoms van MIV/vigs is minder as die helfte van mans besny.

Volgens die verslag is die wêrelddoelwit vir die verskaffing van antiretrovirale behandeling aan 1,6 miljoen kinders nie bereik nie, en is die afname van 41% in nuwe MIV-infeksies onder kinders sedert 2010 ver van die doelwit om dit teen 2020 met 90% te verminder.

Ook is die aantal nuwe infekterings wêreldwyd onder volwassenes (15 jaar en ouer) sedert 2010 ‘n skrale 13% minder.

Onder kinders en volwassenes van alle ouderdomme het die jaarlikse MIV-infekterings van 2,1 miljoen in 2010 tot 1,7 miljoen verlede jaar afgeneem – ‘n afname van 16% wat die wêreld steeds ver van die 2020-doelwit van minder as 500 000 nuwe infekterings laat.

Kommentaar

Republikein 2024-04-29

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Currency: GBP to NAD 23.36 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.63 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.63 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76456.15 Up +1.44% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1707.28 Up +2.04% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13373.9 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26011.28 Up +5.57% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.27/OZ DOWN -0.0012 | Copper US$ 4.63/lb UP +1.83% | Zinc US$ 2 965.80/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 88.04/BBP DOWN -0.0104 | Platinum US$ 947.08/OZ UP +3.68% Sport results: Premier League: Nottingham Forest 0 vs 2 Manchester City | Bournemouth 3 vs 0 Brighton | Tottenham Hotspur 2 vs 3 Arsenal | Aston Villa 2 vs 2 Chelsea | Everton 1 vs 0 Brentford | Wolves 2 vs 1 Luton Town | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | West Ham 2 vs 2 Liverpool LaLiga: Real Betis 1 vs 1 Sevilla | Villarreal 3 vs 0 Rayo Vallecano | Granada 3 vs 0 Osasuna | Cadiz 1 vs 1 Mallorca | Atletico Madrid 3 vs 1 Athletic Club | Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Fiorentina 5 vs 1 Sassuolo | Napoli 2 vs 2 AS Roma | Atalanta 2 vs 0 Empoli | Bologna 1 vs 1 Udinese | Inter Milan 2 vs 0 Torino | SS Lazio 1 vs 0 Hellas Verona | Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana European Championships Qualifying: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United English Championship: Hull City 3 vs 3 Ipswich Town | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United Weather: Katima Mulilo: 14° | 31° Rundu: 14° | 31° Eenhana: 15° | 33° Oshakati: 17° | 33° Ruacana: 15° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 17° | 31° Windhoek: 14° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 17° | 24° Wind speed: 21km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:27, High tide: 06:24, Low Tide: 01:00, High tide: 19:07 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 13km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:22, Low Tide: 00:58, High tide: 19:05 Walvis Bay: 17° | 27° Wind speed: 22km/h, Wind direction: W, Low tide: 12:25, High tide: 06:21, Low Tide: 00:58, High tide: 19:04 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 23° | 33° Aranos: 20° | 31° Lüderitz: 18° | 28° Ariamsvlei: 22° | 34° Oranjemund: 17° | 26° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 31° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 29° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 27° Maputo: 16° | 29° Windhoek: 14° | 28° Cape Town: 15° | 20° Durban: 19° | 32° Johannesburg: 16° | 25° Dar es Salaam: 24° | 31° Lusaka: 14° | 27° Harare: 11° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.36 | EUR to NAD 19.96 | CNY to NAD 2.58 | USD to NAD 18.63 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.67 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.13 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.71 | USD to EGP 47.8 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1355 | USD to ZAR 18.63 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76456.15 Up +1.44% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1707.28 Up +2.04% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13373.9 Up +0.14% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26011.28 Up +5.57% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 335.27/OZ DOWN -0.0012 | Copper US$ 4.63/lb UP +1.83% | Zinc US$ 2 965.80/T DOWN -0.16% | Brent Crude Oil US$ 88.04/BBP DOWN -0.0104 | Platinum US$ 947.08/OZ UP +3.68%