MIV-infeksies: Hoë risiko onder meisies
Volgens ’n studie word die skakel tussen geweld en die risiko om MIV op te doen geassosieer met hoërisikogedrag en die gesondheidsgevolge daarvan.
Jana-Mari Smith Wydverspreide blootstelling aan mishandeling en geweld, alkoholmisbruik en ander risikofaktore beteken byna twee derdes van jong Namibiese meisies staar een of meer
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie