Mistroostige Namib
Mistroostige Namib

Mistroostige Namib

Ronelle Rademeyer
“Dié wat kla oor Lüderitz se wind, moet maar eerder wegbly uit die Namib as dit droog is. Daar is net een kans vir ’n foto, daarná moet jy en die kamera gaan stort. Selfs as hy hom so toetrek, is hy asemrowend mooi. Sien hom, ruik hom, proe hom, lief hom,” skryf Johann Muller, ’n gereelde Namib-reisiger, op Facebook oor dié uitsonderlike foto.

Kommentaar

Republikein 2025-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer