Missiele in Sirië ná 'chemiese aanval'

Die menseslagting en huma­nitêre krisis in Sirië duur ­onverpoos voort.
Verskeie mense is gisteroggend dood of beseer nadat 'n ­militêre lughawe in Sirië met missiele aangeval is.Sirië se staatsbeheerde nuusagent­skap, Sana, berig volgens die BBC
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer