Miss Aston dra die kroon
Miss Aston dra die kroon

Miss Aston dra die kroon

Tanja Bause
Cobus van der Merwe van St. Blaize Brahman & Sussex Studs gister by die Gobabis Skou saam met sy “Kampioen van kampioene”, Miss Aston 134-12. Miss Aston is ook as Superkoei en interraskampioen aangewys. Moses Hogobeb is die hanteerder. Foto Tanja Bause

Kommentaar

Republikein 2025-12-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer