Misplaaste aansien
Misplaaste aansien

Misplaaste aansien

Mandy Rittmann
/AWEBAHE JOHANNES //HOESEB SKRYF:

Dit is glad nie meer sinvol

Hiervan is ek glad bekvol

Baie persone wat steel

Vir hulle kan ek nie veel

Bedelaars kry ook ietsie

Hongerpyne verstil bietjie

Weelde oneerlik bekom

Lofprysing laat verstom

’n Arm dief word getronk

’n Ryk dief word bekroon

Slegte voorbeeld vir jeug

Aansien van dief verhoog

Niks om oor te juig

Wette word gebuig

Hanteer alle sake regverdig

Minagting van gereg verlig

Kommentaar

Republikein 2026-06-10

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer