Minnaar pleit skuldig in Gobabis-moordverhoor

Die staat het gister die pleit van 'n beskuldigde verwerp in die verhoor waarin hy en sy vriendin van haar man se moord beskuldig word.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw Mnr. Rhyno du Preez (33) se pleit is gister deur die staat in die hoërhof in Windhoek verwerp. Du Preez is me. Rachel Rittmann (46) se kêrel en staan saam met haa
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer