Ministerie skors dokter ná skokkende bevalling

Die gesondheidsministerie doen stappe om seker te maak die jong ma wie se baba tydens geboorte onthoof is, kry berading.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht Die dokter wat aan diens was tydens 'n normale bevalling in die Windhoek Sentrale ­Hospitaal toe 'n babadogtertjie onthoof is, is met onmiddellike effek geskor
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer