Ministerie skop vas teen duurder taxi's
Vakbonde dring aan op die verhoging van openbare vervoerkoste teen Julie, maar volgens die ministerie is dié eise onwettig.
Augetto Graig Slegs die Namibiese Vervoeradviesraad kan die verhoging van taxitariewe goedkeur - en boonop nie meer as 'n 10%-verhoging nie.Mnr. Julius Ngweda, hoofwoordvoerder
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie