Ministerie pak plasingspetalje

Vertraagde aansoeke en ouers wat by meer as twee plekke aansoek doen, is twee van die vernaamste kopsere.
Denver Kisting
Denver Kisting – Ofskoon 171 000 leerlinge reeds oraloor die land in gr. 1, 8 en 10 geplaas is, sal tenteklaskamers steeds vanjaar talle leerlinge se voorland wees.Me. Sanet Stee
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer