Ministerie in sop ná geleentheid by restaurant sneuwel

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het glo “misluk en/of geweier” om 'n deposito vir 'n funksie te betaal.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - 'n Gewilde restaurant in Windhoek het die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste hof toe gesleep nadat 'n toekenningsgeleentheid vir verpleegsters
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer