Minister van onderwys, kuns en kultuur ontvang entstof teen Covid-19
Die minister van onderwys, kuns en kultuur, me, Anna Nghipondoka, die adjunkminister me. Faustina Caley en die uitvoerende direkteur in die ministerie, me. Sanet Steenkamp het vanoggend almal hul inenting teen Covid-19 ontvang.
“Ons het almal saam gekom om te wys dit is die regte ding is om te doen,” het Nghipondoka gesê.
“Ons het almal saam gekom om te wys dit is die regte ding is om te doen,” het Nghipondoka gesê.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie