Minister van inligting positief vir Covid
Die minister van inligting en kommunikasietegnologie, dr. Peya Mushelenga is in self-isolasie vir sewe dae nadat hy positief vir Covid-19 getoets het. Volgens 'n verklaring deur die ministerie toon Mushelenga tans nie enige simptome nie en is hy in 'n stabiele toestand.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie